Belisarius

Belisarius
Belisarius

Belisarius is moontlik hierdie persoon  wat links van keiser Justinian I afgebeeld is in 'n mosaïek in die kerk van San Vitale, Ravenna, wat die herverowering van Italië deur die Bisantynse Ryk.

Geboortedatum c. 505
Geboorteplek Germane, tans Sapareva Banya, Bulgarye
Sterfdatum c. Maart 565 (ouderdom 59-60)
Sterfplek Rufinianae, Chalcedon
Plek van graf Saints Peter and Paul
Lojaliteit Bisantynse Ryk
Diens/Tak Bisantynse Leër
Rang Generaal
Poste beklee Romeinse Leër in die Ooste, land en see ekspidisie teen die Koninkryk van die Vandale, Romeinse leër
Veldslae/oorloë Slag van Thannuris, Slag van Dara, Slag van Callinicum, Slag van Ad Decimum, Slag van Tricamarum, Slag van Melantias

Flavius Belisarius (Φλάβιος Βελισάριος), c. 505[1] – 565) was 'n generaal van die Bisantynse Ryk. Hy was instrumenteel in Keiser Justinianus se ambisieuse projek om groot gedeeltes van die gebied van die voormalige Wes-Romeinse Ryk rondom die Middellandse see, wat minder as een eeu tevore verloor is, terug te verower.

Een van die bepalende kenmerke van Belisarius se loopbaan was sy sukses ten spyte van wisselende vlakke van ondersteuning van Justinianus. Sy naam is dikwels genoem as een van die sogenaamde "Laaste van die Romeine".

  1. Sy presiese geboortedatum is onbekend. PLRE III, p. 182

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search